Die Basillika
Konstantyn was die keiser en het christenskap wettig gemaak. Hy was ook die beskermheer van die vroegste Christelike kerke wat gebou is. Die mees praktiese vloerplan kry ons van die Romeinse Basillika.
Die Romeinse Christen Basillica
- Die kerke was in sekulere gebou wat gebruik is in verskeidenheid vorms en funksies as imperiale troonkamers.
- Hof van geregtigheid.
- Bedekte mark of drilsaal.
- Groot saal met gange en soms galereie bo aan die gange wat aan die kante van die sentrale ruimte was.
- n Hout dak of sement gewelf oor die sentrale ruimte.
- Soms halfsirkelvormige of reghoekige apsis waar in standbeelde of borsbeelde van die keiser was.
Die Christelike Bassilika het hieruit ontwikkel:
- Die vroegste BAsilika was die kerk wat konstantein begin bou het in 320
- Dit was opgedra in st peutrus en gebou waar hy begrawe is en is verwoes in die 16de eeu om plek te maak vir die nuwe st Peter katedraal
- Die ingang was n stel trappe wat na n oop atrium gelei het
- Die oop atrium is gebaseer op vroe romeinse villas
- die oop atrium is omring deur arkades met dakke of n reeks boee wat deur suile indersteun word
- Die kante van die atrium na die hoof deel van die kerk het die narteks geword
- Di narteks is die voorkant van die omringde deel van die kerk
- Die sygange en die skip of naaf kon van hier af binne gegaan word
- die skip is geskei deur sygange deur seile wat die oog na die treomfanklike boog lei
- Dit het n t-vormige vloerplan gehaat wat lyk na n lateinse kruis.
- Daar was ook n wyer transept wat lei na n halfsirkelvormige absis
- bo die skip-kollonades het die basillika boontoe gestrek na n intermediere area
- bo dit was vensters wat lig vir die interiuer verskaf het
- agv die filosofie van introspeksie het daartoe gelei dat daar die nie na die buiterwereld gekyk is nie.
- dit is n baie praktiese styl en is daarom gekies hiervoor
- dit simboliseer ook die vernootskap tussen die Ryk en Christenskap
No comments:
Post a Comment