Thursday, 25 July 2013


Die Basillika

Konstantyn was die  keiser en het christenskap wettig gemaak. Hy was ook die beskermheer van die vroegste Christelike kerke wat gebou is. Die mees praktiese vloerplan kry ons van die Romeinse Basillika.   

     Die Romeinse Christen Basillica
        
  • Christene het aan die begin in hulle eie private woonhuise gebid.
  • Die buiteontwerpe van die huise was eenvoudig en het kerke geword.
  • Die binne ontwerp het verander en alle kerke wat gebou was vanaf die jaar 313 het so gelyk.
  • Kenmerkend van die binne ontwerpe was die atrium wat die voorhoof van die kerk gebly het.
    • Die kerke was in sekulere gebou wat gebruik is in verskeidenheid vorms en funksies as imperiale troonkamers.
    • Hof van geregtigheid.
    • Bedekte mark of drilsaal.
    • Groot saal met gange en soms galereie bo aan die gange wat aan die kante van die sentrale ruimte was.
    • n Hout dak of sement gewelf oor die sentrale ruimte.
    • Soms halfsirkelvormige of reghoekige apsis waar in standbeelde of borsbeelde van die keiser was.






     Die Christelike Bassilika het hieruit ontwikkel:

    • Die vroegste BAsilika was die kerk wat konstantein begin bou het in 320
    • Dit was opgedra in st peutrus en gebou waar hy begrawe is en is verwoes in die 16de eeu om plek te maak vir die nuwe st Peter katedraal
    Die ou st Peter katedraal het as volg gelyk:

    • Die ingang was n stel trappe wat na n oop atrium gelei het
    • Die oop atrium is gebaseer op vroe romeinse villas
    • die oop atrium is omring deur arkades met dakke of n reeks boee wat deur suile indersteun word
    • Die kante van die atrium na die hoof deel van die kerk het die narteks geword
    • Di narteks is die voorkant van die omringde deel van die kerk
    • Die sygange en die skip of naaf kon van hier af binne gegaan word
    • die skip is geskei deur sygange deur seile wat die oog na die treomfanklike boog lei
    • Dit het n t-vormige vloerplan gehaat wat lyk na n lateinse kruis.
    • Daar was ook n wyer transept wat lei na n halfsirkelvormige absis
    • bo die skip-kollonades het die basillika boontoe gestrek na n intermediere area
    • bo dit was vensters wat lig vir die interiuer verskaf het
    • agv die filosofie van introspeksie het daartoe gelei dat daar die nie na die buiterwereld gekyk is nie.
    • dit is n baie praktiese styl en is daarom gekies hiervoor
    • dit simboliseer ook die vernootskap tussen die Ryk en Christenskap














    1 comment:

    1. Daar was ’n tyd in my lewe toe ek heeltemal gebroke gevoel het…
      Toe my kêrel skielik met my uitgemaak het en my op al die sosiale media geblok het sonder enige verduideliking, het ek baie siek geword van die pyn. Ek kon nie eet nie, ek kon nie slaap nie, en my hart was vol verwarring. Ek het aanhoudend vir myself gevra: “Wat het ek verkeerd gedoen?” maar ek het geen antwoorde gehad nie.
      Ten spyte van alles, het ek hom steeds diep liefgehad. Om hom te laat gaan was nie maklik nie, want my hart wou hom nie vergeet nie.
      Eendag het ’n kollega by die werk gesien waardeur ek gaan en sy het my voorgestel aan ’n vriendelike en ervare ouer man genaamd Dr. Dawn. Sy het my vertel hoe hy haar en baie van haar vriende gehelp het om hul gebroke verhoudings en huwelike reg te maak.
      Aanvanklik was ek onseker… maar ek het besluit om dit te probeer.
      Nadat ek my situasie aan hom verduidelik het, het Dr. Dawn my verseker dat my kêrel sou terugkom en om verskoning sou vra. Ek het sy instruksies met geloof gevolg.
      Tot my grootste verbasing het ek nie lank daarna boodskappe en talle oproepe begin ontvang nie. My hart het so vinnig geklop…
      Dit was hy.
      My kêrel het teruggekom, opreg om verskoning gevra, my besoek en selfs geskenke gebring. Daardie oomblik het soos ’n wonderwerk gevoel wat ek nooit sal vergeet nie.
      Vandag is dit al 3 pragtige jare. Ons is gelukkig getroud met een kind, en ons verwag nog ’n baba binne ’n paar weke.
      My hart is vol dankbaarheid, en ek sal Dr. Dawn vir altyd waardeer omdat hy vreugde terug in my lewe gebring het.
      As jy deur pyn in jou huwelik of verhouding gaan… As die persoon wat jy liefhet jou verlaat het en jy nie weet wat om te doen nie… Moenie hoop verloor nie.
      Jy kan hom ook op WhatsApp bereik: +2349046229159

      ReplyDelete